Covid-19 stuit nie paartjie om te trou nie

Ouma Katrina Swartbooi en ouma Willemina Brand, albei ouer as 80, was die paartjie se huweliksgetuies.

0

Wanneer ‘n verloofde paartjie daaraan dink om te dink hulle aan al die ‘glitz and glamour’ wat daarmee gepaard gaan.

Covid-19 het vir ‘n paartjie van Port Nolloth ‘n ander storie ingedagte gehad.

As gevolg van die staat van inperking moes die paartjie hul trouplanne aanpas.

Op 02 Januarie het Johannes William Moos en sy vrou, Amonia Laurancia Moos getrou.

Die paartjie het die 50 gaste wat hul genooi het vir hul spesiale dag gekanselleer, om gehoor te gee aan die regulasies wat deur die President aangekondig was.

Hulle kon wel ‘n vergunning verkry om by die huis te trou met net hul ouers, en getuienisse.

Ouma Katrina Swartbooi en ouma Willemina Brand, albei ouer as 80, was die paartjie se huweliksgetuies.

Tot op hede in die Namakwa distrik is dit die enigste troue wat opgeneem is, dat die getuienisse oor die tagtig jaar oud is.

Leave A Reply

Your email address will not be published.