Die Namaqua gestremde organisasie met NCPD en Casualday ‘n Jannie du Toit konsert aan.

0

November – Desember is gestremdheids bewusmakinga maand / disability Awareness month en daarom bied die Namaqua gestremde organisasie met NCPD en Casualday ‘n Jannie du Toit konsert aan.

Jannie du Toit is ‘n bekende Afrikaanse sanger wat hom sedert 1971 besig hou met Afrikaanse musiek. Jannie Du toit bied aan op 3 Des 2020 ( Internasionale dag vir persone met gestremdhede en word loslitdag projek geloods ) n konsert in die vorm van afrikaanse musiek te Springbok NG Kerk ten bate van en vir persone met gestremdhede en Lodlitdag. U belangstelling in die vorm van ondersteuning deur slegs R50 n kaartjie vir bekende ligte Afrikaanse liedjies, sal waardeer word. Streng Covid voorkoming maatreels sal handhaaf word met aanmelding. Kaartjies is beskikbaar @ 0796221793 #casualday #NCPD #DisabilityAwarenessMonth Kaartjies @ slegs R50

Leave A Reply

Your email address will not be published.