Dit betaal om by Radio Nfm te adverteer

"Vir enige navrae en meer informasie, kontak Radio Nfm se bemarkingskoordineerder, Immelda Coetzee by 027 744 1610."

0

Radio Nfm spreek sy opregte dankbaarheid uit teenoor elke luisteraar, besigheid en nie-regerende organisasie wat tydens die onlangse fondsinsamelingsprojek ‘n finansiele bydrae gelewer het tot die sukses van die projek.

Selfs diegene wat gereeld bid vir die sukses van die stasie word daar ‘n woord van dankbaarheid uitgespreek.

Daarby te voeg betaal dit om by Radio Nfm te adverteer.

Die skoenmaker wat skoene reg maak in die gemak van u motorhuis of die tannie wat doughnuts verkoop, kan nou self op Nfm adverteer om in u behoeftes te voorsien.

Radio Nfm-advertensieveldtog is daar om klein besighede te help om sy of haar dienste en produkte te bemark.

Dit help Radio Nfm om inkomste te genereer deur klein besighede te help om hul dienste te adverteer.

Vir enige navrae en meer informasie, kontak Radio Nfm se bemarkingskoordineerder, Immelda Coetzee by 027 744 1610.

Leave A Reply

Your email address will not be published.