Een nuwe Kovid-19 geval vir die Namakwa-distrik aangemeld

"Die kummulatiewe totaal in die distrik staan op 13 898, die sterftesyfer op 228, met 13 485 genesings en diè distrik het 185 aktiewe gevalle.    "

0

In die jongste verslagperiode is daar 1 nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld, wat toegeken is aan Richtersveld.

Die kummulatiewe totaal in die distrik staan op 13 898, die sterftesyfer op 228, met 13 485 genesings en diè distrik het 185 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 9 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die ministerie van gesondheid, wat die kummulatiewe totaal in die provinsie te staan bring op 92 816.

Die totaal sterftes in die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 368.

Sowat 88 938 persone het genees van die virus en laat die provinsie met 1 508 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.