GAMSBERG SE MOTA-ENGIL BEMAGTIG ONS PLAASLIKE GEMEENSKAPPE

0

Aggeneys – June 2021, as deel van die vennootskap met Black Mountain se Gamsberg en hul
toewyding aan die plaaslike gemeenskappe, het die span van Mota-Engil ‘n ontwikkelingsprogram vir vroue in mynbou geïmplementeer.

Hierdie program is daarop gemik om vroue in die plaaslike gemeenskappe te bemagtig met vaardighede wat hulle kan gebruik vir toekomstige loopbaangeleenthede – nie net in mynbou nie, maar ook in konstruksie- en ander bedrywe.

Vind aangeheg die volledige berig deur Vedanta myn 

Media release – GAMSBERG SE MOTA-ENGIL BEMAGTIG ONS PLAASLIKE GEMEENSKAPPE

Leave A Reply

Your email address will not be published.