Geen Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld nie

"Die Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 13 757, die sterftesyfer is 132, met 12 723 genesings en diè distrik het 902 aktiewe gevalle.   "

0

In die jongste verslagperiode is daar geen nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld nie.

Die Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 13 757, die sterftesyfer is 132, met 12 723 genesings en diè distrik het 902 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 30 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die ministerie van gesondheid, wat die kummulatiewe totaal in die provinsie te staan bring op 92 043.

Die totaal sterftes in die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 233.

Sowat 87 636 persone het genees van die virus en laat die provinsie met 2 174 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.