Geen Kovid-19 gevalle vir Namakwa aangeteken nie

"Die provinsie se kumulatiewe totaal staan op 36 663."

0

Daar is geen nuwe Korona-virus gevalle was vir die Namakwa-distrik aangeteken nie.

Die Namakwa- distrik se kumulatiewe totaal staan op 4 679, met 3 475 genesings.

Die sterftesyfer bly 64 en dit laat diè distrik met 1 140 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 22 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die minister van gesondheid, Dr. Zweli Mhkize.

Die provinsie se kumulatiewe totaal staan op 36 663.

Die totale kumulatiewe sterftes van die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan tans op 825.

Sowat 33 022 het genees van die virus en laat die provinsie met 2 814 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.