Geen nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld

"Die Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 13 430, die sterftesyfer is 127, met 12 189 genesings en diè distrik het 1 206 aktiewe gevalle.   "

0

In die jongste verslagperiode is daar geen nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld.

Die Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 13 430, die sterftesyfer is 127, met 12 189 genesings en diè distrik het 1 206 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 75 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die ministerie van gesondheid, wat die kummulatiewe totaal in die provinsie te staan bring op 90 382.

Die totaal sterftes in die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 182.

Sowat 82 533 persone het genees van die virus en laat die provinsie met 5 665 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.