Geen nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld

"Die Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 13 847, die sterftesyfer is 144, met 13 413 genesings en diè distrik het 290 aktiewe gevalle. "

0

In die jongste verslagperiode is daar geen nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld nie.

Die Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 13 847, die sterftesyfer is 144, met 13 413 genesings en diè distrik het 290 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 18 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die ministerie van gesondheid, wat die kummulatiewe totaal in die provinsie te staan bring op 92 498.

Die totaal sterftes in die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 265.

Sowat 88 607 persone het genees van die virus en laat die provinsie met 1 624 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.