Geen nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld

"Die kummulatiewe totaal in die distrik bly dus kummulatiewe totaal op 13 860, terwyl die sterftesyfer gestyg het na 202, met 13 485 genesings en diè distrik het 173 aktiewe gevalle."

0

In die jongste verslagperiode is daar geen nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld nie.

Die kummulatiewe totaal in die distrik bly dus kummulatiewe totaal op 13 860, terwyl die sterftesyfer gestyg het na 202, met 13 485 genesings en diè distrik het 173 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 13 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die ministerie van gesondheid, wat die kummulatiewe totaal in die provinsie te staan bring op 92 634.

Die totaal sterftes in die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 333.

Sowat 88 751 persone het genees van die virus en laat die provinsie met 1 548 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.