Geen nuwe Kovid-19 gevalle vir Namakwa-distrik

0

In die jongste verslagperiode is daar geen nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld nie.

Die Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 13 681, die sterftesyfer is 131, met 12 666 genesings en diè distrik het 884 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 42 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die ministerie van gesondheid, wat die kummulatiewe totaal in die provinsie te staan bring op 91 658.

Die totaal sterftes in die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 228.

Sowat 85 486 persone het genees van die virus en laat die provinsie met 3 944 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.