Gemeenskapslede meld misleidende sake aan by SAPD

0

Die stasiebevelvoerder, luitenant kolonel Andries Witbooi, het ‘n streng waarskuwing aan die gemeenskap uitgereik oor die aanmelding van vals sake.

Dit het onder die polisie se aandag gekom dat gemeenskapslede vals sake aanmeld of vals besonderhede van voorvalle gee.

Hierdie gedrag is ‘n duidelike vermorsing van die polisie se tyd en hulpbronne wat gebruik kan word om aandag te gee aan ernstiger voorvalle.

Enige persoon wat gevind word om sulke voorvalle te pleeg, indien gevang sal aangekla word van meineed.

Leave A Reply

Your email address will not be published.