Geregtelike doodsondersoek na man sterf op Concordia

0

Nababeep SAPD ondersoek ’n geregtelike doodsondersoek na die dood van ’n 60-jarige man in Concordia.

’n Woordvoerder vir die polisie, Kaptein Sergio Kock, sê die man het na bewering ineengestort ná ’n argument met sy vriendin.

Die polisie ondersoek duur voort.

Leave A Reply

Your email address will not be published.