“Ons boere regoor die provinsie word deur rampspoedige klimaatstoestande gekonfronteer. 'n Geleentheid moet gegun word om die nuutste versagtingsmodelle daar
"Hierdie inflammatoriese siekte word veroorsaak wanneer die immuunstelsel sy eie weefsels aanval en die algehele welstand van die persoon op
Tot op hede het die Noord-Kaap ‘n totaal van 627 904 entstofdosisse aan kwalifiserende mense toegedien sedert die begin van
“Na 'n week lange intelligensie-insameling en toesig, het die span die arrestasie uitgevoer met die hulp van agente wat hulle
Die Hartswater-eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe ondersoek ‘n saak van verkragting en roof wat na bewering in Warrenton plaasgevind het. Luitenant-Kolonel Sergio Kock, polisiewoordvoerder, het bevestig op 10