read next

Nuus

NORTHERN CAPE DEPARTMENT OF EDUCATION LAUNCHED CYBERLABS

"The MEC for Education, Mr. Zolile Monakali officially opened the Cyberlab at Noupoort Combined School, which is part of ten (10) Cyber labs the Northern Cape Department of Education has delivered to the Province, in their quest to harness and

Misdaad Nuus

Phillistown SAPD-lede trek dwelm verdagtes vas

“Die polisie het 11 sakkies Tik, 7 vol en 6 kwart mandrax tablette in 'n slingersak ontdek wat een van die mans in sy besit gehad het. Die straatwaarde van die dwelms word geskat op R2000,” het Luitenant Kolonel Sergio

Misdaad Nuus

Veediefstal verdagtes vasgekeer

“Drie manlike verdagtes is in hegtenis geneem vir die besit van beweerde gesteelde voorraad/produkte nadat skaap karkasse en vleis by hul perseel in Marydale gevind is,” het Luitenant-Kolonel Sergio Kock, woordvoerder vir die polisie in die Noord-Kaap gesê.

Misdaad Nuus

Plan om man te vermoor in die wiele gery

“Na 'n week lange intelligensie-insameling en toesig, het die span die arrestasie uitgevoer met die hulp van agente wat hulle as huurmoordenaars voorgedoen het,” het Kaptein Olebogeng Tawana ‘n woordvoerder van die polisie gesê.