“Drie manlike verdagtes is in hegtenis geneem vir die besit van beweerde gesteelde voorraad/produkte nadat skaap karkasse en vleis by hul perseel in Marydale gevind is,” het Luitenant-Kolonel Sergio Kock,
“Na 'n week lange intelligensie-insameling en toesig, het die span die arrestasie uitgevoer met die hulp van agente wat hulle as huurmoordenaars voorgedoen het,” het Kaptein Olebogeng Tawana ‘n woordvoerder
“Die doel van die besoek was om 'n bewustheid te skep oor Mensehandel en die gevare daarvan, aangesien dit reeds in sommige gebiede van die Noord-Kaap Provinsie voorkom. Die gevare
“Ons boere regoor die provinsie word deur rampspoedige klimaatstoestande gekonfronteer. 'n Geleentheid moet gegun word om die nuutste versagtingsmodelle daar te stel en 'n reaksie met alternatiewe landbou en moderne
Op hoërskoolvlak sal die jeug van môre groter bewustheid hê van die relevansie van die landbousektor, met 'n daadwerklike poging om die profiel van die agri-sektor te verhoog om loopbaangeleenthede
“Die slagoffer se 25-jarige kêrel is op 27 Maart 2022 gearresteer en van statutêre verkragting aangekla. Hy is op Woensdag 11 Mei 2022 in die De Aar-streekhof skuldig bevind soos
"The day is designated to spread awareness among people about CIND and help the world to understand the seriousness of these diseases and conditions. It also aims to assist and
"Ouers moet aanmeld by die NKOD se Online Learner Admissions-webwerf by www.ncdoeadmissions.org om die aansoekproses te voltooi wat uit 3 stappe bestaan, (1) Ouer-/wettige voog-registrasie (2) Leerderprofilering en (3) Aansoek. Ouers moet al
Heyn noem om ‘n Lupus-leier te wees is dat dit nie ‘n doodstraf is nie, maar dat dit haar oë
Met bitterkoue wintermaande wat voorlê word dit van Namakwalanders verwag om voorsorgmaatreëls te tref as dit kom by hul gesondheid.
Tot op hede het die Noord-Kaap ‘n totaal van 627 904 entstofdosisse aan kwalifiserende mense toegedien sedert die begin van
“SAPD-lede het ook interaksie met leerders gehad oor die risiko's van rook, dwelms, alkoholgebruik en die impak wat dit op
“Die manspersoon het 'n swart plastieksak gedra en toe die beampte hom deursoek het, het die beampte 80 tablette gevind
Die Hartswater-eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe ondersoek ‘n saak van verkragting en roof wat na bewering in Warrenton plaasgevind het. Luitenant-Kolonel Sergio Kock, polisiewoordvoerder, het bevestig op 10