Kiesers registrasie naweek op Steinkopf vir tussenverkiesing
Inwoners van Steinkopf, Wyk 2, word uitgenooi om te registreer om te stem vir die tussenverkiesing.
Ook vir ‘n raadslid possisie wat vakant geraak het in die wyk, daarom word n tussenverkiesing genoodsaak.
Registrasies vir stemgeregtides sal plaasvind hierdie naweek 13 tot 14 Maart in Steinkopf – wyk 2.
Identiteitsdokumentasie sal bennodig word vir registrasie.
Die tussenverkiesing sal op 26 April plaasvind op Steinkopf wyk 2 by Ubuntu Drop Centre.
Op Vioolsdrift by Vioolsdrift Primary School en op Rooiwal by Rooiwal Primary School.