Land beweeg na Vlak 1 van die staat van inperking

"Daar is ook ‘n voortdurende afname in KOVID-19-hospitalisasies en sterftes in alle provinsies."

0

President Cyril Ramaphosa het gisteraand aangekondig dat die land na Vlak 1 van die Staat van Inperking beweeg.

Tydens sy toespraak aan die nasie, sê Ramaphosa dat die gemiddelde aantal nuwe KOVID-19 gevalle die afgelope sewe dae ongeveer een-duisend-800 per dag was.

Daar is ook ‘n voortdurende afname in KOVID-19-hospitalisasies en sterftes in alle provinsies.

Hy sê die huidige tendense in die vordering van die pandemie toon dat ‘n aantal beperkings verlig kan word.

Leave A Reply

Your email address will not be published.