LUISTER: Verassing nou ‘n “Namakwa-tendens”

Geliefdes word deesdae links, regs en al-oral veras.

0

Kapelaan Baard en Dominee De Wet het op Maandag, 08 Februarie, tydens ‘n onderhoud met NFM Ooplyn gesels oor die plaaslike tendens van verassing.

“Die twee plaaslike geestelike leiers het gesels oor verassing, wat nou bekendstaan as die “nuwe norm” in Namakwaland.”

Baard en De Wet het ook die emosionele wanbalans wat daarmee gepaard gaan bespreek.

Hier volg die volledige gesprek:

 

Leave A Reply

Your email address will not be published.