LUR Vilakazi herdenk Wêreldbevolkingsdag

0

Die LUR vir maatskaplike ontwikkeling in die Noord-Kaap, Nontobeko Vilakazi, sê die koronavirus nog nie verby nie.

Die Koronaviruspandemie van 2019-2020 verwys na die uitbreek van die Koronavirussiekte-2019, wat veroorsaak word deur die EARS-KoV-2-virus.[2

Die uitbreek van ‘n nuwe stam van die koronavirus is aanvanklik in Desember 2019 in die stad WuhanHubeiVolksrepubliek China geïdentifiseer toe ‘n groep mense met longontsteking gediagnoseer is, sonder ‘n duidelike oorsaak.

President Cyril Ramaphosa het op 27 Februarie 2020 aangekondig dat Suid-Afrika minstens 132 Suid-Afrikaners sal ontruim uit Wuhan, die episentrum van die koronavirus-uitbraak in China.

Hy het gesê dat die regering beraam het dat daar 199 Suid-Afrikaners in Wuhan is, van wie 132 op hierdie stadium besluit het om terug te keer.

Vilakazi het gisteroggend ongeveer 100 mans, sommer op ‘n sypaadjie in Kimberley toegespreek.

“Haar departement het gister Wêreldbevolkingsdag herdenk onder die tema: “Slaan die remme aan teen Covid-19”.

Die dag word jaarliks op 11 Julie elke herdenk, maar as gevolg van die nasionale grendelstaat, was dit verskuif tot gister.

Vilakazi het vroeër straatkinders ontmoet en vir hulle ontsmettingsmiddels, maskers en buffs gegee.

Sy het ook werklose persone by die stortingsterrein toegespreek.

Leave A Reply

Your email address will not be published.