Man 15 jaar tronk toe vir moord

"Die voorval is glo gesien deur die oorledene se 12-jarige dogter."

0

Flippie Wapad(43)  is 15jaar gevonnis vir  moord.

’n Woordvoerder vir polisie, Kaptein Bashoabile Kale, sê Wapad het die oorledene na haar vriend se plakkershut in Snake Park Galeshewe gevolg, waar hy ’n sigaret by haar gevra het.

“Die oorledene het hom ingelig dat sy nie ‘n sigaret het nie.’n Geskil het tussen hulle uitgebreek en  Wapad het die oorledene in die bors gesteek,” sê Kale.

Die voorval is glo gesien deur die oorledene se 12-jarige dogter wat haar ma na die buurman se plakkershut gevolg het.

Leave A Reply

Your email address will not be published.