Mannedialoog oor geslagsgebaseerde geweld

"Polisielede in die ZF Mgcawu-distrik het deel gevorm van die mansdialoog teen geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord wat op Dinsdag 28 September 2021 plaas gevind het."

0

Polisielede in die ZF Mgcawu-distrik het deel gevorm van die mansdialoog teen geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord wat op Dinsdag 28 September 2021 plaas gevind het.

‘n Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, Sersant Omphile Masegela, het bevestig dat die program wat verskeie Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, Sersant Omphile Masegela, in die private en openbare sektor sowel as die gemeenskap in die algemeen betrek het, is in die Tolspeelman-saal in Upington gehou.

“Nomandla Bloem, LUR vir departement van vervoer, veiligheid en skakeling, het as hoofspreker die mans toegespreek en gesinspeel dat daar verskillende faktore in die samelewing is wat tot GBV bydra. Sy het die mans aangemoedig om leiding te neem in die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord,” het sersant Masegela gesê.

Leave A Reply

Your email address will not be published.