Moord op Nuttabooi-myn

0

Die Kleinzee polisie het ’n moordsaak geopen na die lewe van ’n 23-jarige man geёis is.

’n Woordvoerder vir die polisie, Kaptein Olebogeng Tawana, bevestig dat slagoffer se “lewe deur ’n noodlottige skoot “geneem is op Nuttabooi-myn.

Na bewering het die skoot afgegaan na ’n konfrontasie tussen die onwettige mynwerkers en die sekuriteit.

Geen persone is nog in hegtenis geneem nie.

Die polisie ondersoek duur voort.

Leave A Reply

Your email address will not be published.