Nama Khoi munisipaliteit vra verskoning aan sy inwoners

“Die munisipaltiteit wil inwoners versoek om die beskikbare water spaarsaming te gebruik en ons vra verskoning vir die ongerief.” het S. A. Tatas-Titus munisipale bestuurder gesê.

0

Nama Khoi munisipaliteit wil graag die inwoners in kennis stel dat daar onderbrekings in watervoorsiening mag voorkom in die munisipale area as gevolg van die implimentering van fase 4 beurtkrag deur Eskom.

Let wel tydens die periode van beurtkrag kan water nie gepomp word nie, wat veroorsaak dat damvlakke laag bly en watervoorsiening dus onvoldoende is.

“Die munisipaltiteit wil inwoners versoek om die beskikbare water spaarsaming te gebruik en ons vra verskoning vir die ongerief.” het S. A. Tatas-Titus munisipale bestuurder gesê.

Leave A Reply

Your email address will not be published.