Namakwa Distrik- en Nama Khoi Munisipaliteit oor mynramp.

0
n Gesamentlike Persverklaring van Namakwa Distrik- en Nama Khoi Munisipaliteit is uitgereik:
Met hierdie persverklaring wil ons die gemeenskap en die media inlig dat ons op hierdie stadium nie kan bevestig hoeveel mense ondergronds vasgekeer of moontlik gesterf het met die toe val van die tonnels by Nuttabooi, naby Kleinzee.

Reddingspanne het gister die terrein geasseseer om met ‘n moontlike reddingspoging of strategie vorendag te kom.
Dit is dieselfde reddingspanne wat betrokke was by die Bontekoe tragedie.
Gebasseer op die assesseringsverslag sal verdere stappe geneem en sodanig gekommunikeer word.

Namakwa Distrik Munisipaliteit 027 7128000
Nama Khoi Munisipaliteit 027 7188100

Leave A Reply

Your email address will not be published.