Namakwa-distrik kondig 25 nuwe Kovid-19 gevalle aan

 Namakwa-distrik kondig 25 nuwe Kovid-19 gevalle aan

https://www.google.com/url?sa=i&url=https%3A%2F%2Fwww.yalemedicine.org%2Fnews%2Fcovid-19-glossary&psig=AOvVaw0RXJFeI-FjOT0-Yu-UzT0X&ust=1643876191270000&source=images&cd=vfe&ved=0CAsQjRxqFwoTCJj985rK4PUCFQAAAAAdAAAAABAD

Die Minister van gesondheid, het die nuwe Kovid-19 gevalle bekend gemaak, waarvan die Namakwa distrik 25 nuwe gevalle aangeteken het.

Die gevalle is toegeken aan die Nama Khoi regsgebied (17), Khâi Ma (5), Kamiesberg (2), en Hantam (1).

Die Namakwa distrik, se kumulatiewe totaal staan op 15 997, met 14 596 herstellings.

Die sterftes in diè distrik staan op 239, wat die distrik laat met 1 137 aktiewe gevalle.

Die Noord-Kaap se nuwe KOVID-19 gevalle is 110, wat die totaal te staan bring op 107 177.

Die sterftes weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 516.

Die genesings ten opsigte van die virus is 98 247 en die provinsie het 6 414 aktiewe gevalle.

Bernadine Hearn

Related post