Namakwa distrik Kovid-19 gevalle neem toe

 Namakwa distrik Kovid-19 gevalle neem toe

https://www.google.com/url?sa=i&url=https%3A%2F%2Fwww.yalemedicine.org%2Fnews%2Fcovid-19-glossary&psig=AOvVaw0RXJFeI-FjOT0-Yu-UzT0X&ust=1643876191270000&source=images&cd=vfe&ved=0CAsQjRxqFwoTCJj985rK4PUCFQAAAAAdAAAAABAD

Die Minister van gesondheid, het die nuwe Kovid-19 gevalle bekend gemaak, waarvan die Namakwa distrik 24 nuwe gevalle het, 23 van die gevalle is toegeken aan die Nama Khoi regsgebied en een aan Hantam.

Die Namakwa distrik, se kumulatiewe totaal staan op 15 972, met 14 596 genesings.

Die sterftes in diè distrik staan op 239, wat die distrik laat met 1 137 aktiewe gevalle.

Die Noord-Kaap se nuwe KOVID-19 gevalle is 86, wat die totaal te staan bring op 107 067.

Die sterftes weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 516.

Die genesings ten opsigte van die virus is 98 247 en die provinsie het 6 304 aktiewe gevalle.

Bernadine Hearn

Related post