Namakwa distrik meld onder 10 nuwe Kovid-19 gevalle aan

 Namakwa distrik meld onder 10 nuwe Kovid-19 gevalle aan

https://www.google.com/url?sa=i&url=https%3A%2F%2Fwww.yalemedicine.org%2Fnews%2Fcovid-19-glossary&psig=AOvVaw0RXJFeI-FjOT0-Yu-UzT0X&ust=1643876191270000&source=images&cd=vfe&ved=0CAsQjRxqFwoTCJj985rK4PUCFQAAAAAdAAAAABAD

Die Minister van gesondheid, het die nuwe Kovid-19 gevalle bekend gemaak, waarvan die Namakwa distrik 8 nuwe gevalle aangeteken het.  

Die gevalle is toegeken aan Hantam (6), en Nama Khoi regsgebied (2).

Die Namakwa distrik, se kumulatiewe totaal staan op 16 219, met 14 596 herstellings.

Die sterftes in diè distrik staan op 285, en met 1 360 aktiewe gevalle.  

Die Noord-Kaap se nuwe KOVID-19 gevalle is 35, wat die totaal te staan bring op 108 063.

Die sterftes weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 734.

Die genesings ten opsigte van die virus is 98 668 en die provinsie het 6 661 aktiewe gevalle.

Bernadine Hearn

Related post