Namakwa – distrik teken onder 5 nuwe Kovid-19 geval aan

"Die totale kumulatiewe sterftes van die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan tans op 822."

0

‘n Totaal van 1 nuwe Korona-virus geval was vir die Namakwa-distrik aangemeld, wat aan die Hantam plaaslike munisipaliteit toegeken is.

Die Namakwa- distrik se kumulatiewe totaal staan op 4 581, met 3 475 genesings.

Die sterftesyfer staan op 64, nadat 1 nuwe Kovid-19 verwante sterfte aangemeld is in die Nama Khoi regsgebeid en dit laat diè distrik met 1 042 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 38 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die minister van gesondheid, Dr. Zweli Mhkize.

Die provinsie se kumulatiewe totaal staan op 36 172.

Die totale kumulatiewe sterftes van die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan tans op 822.

Sowat 32 803 het genees van die virus en laat die provinsie met 2 545 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.