Namakwa distrik teken onder 5 nuwe Kovid-19 gevalle aan

"4 Nuwe Korona-virus gevalle was vir die Namakwa-distrik aangeteken."

0

4 Nuwe Korona-virus gevalle was vir die Namakwa-distrik aangeteken.

Die gevalle is toegeken vir die Nama Khoi regsgebied (2) en 1 onderskeidelik aan Hantam en Karoo Hoogland plaaslike munisipaliteite.

Die Namakwa-distrik se kumulatiewe totaal staan op 4 794, met 3 475 genesings.

Die sterftesyfer bly 64 en dit laat diè distrik met 1 255 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 65 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die minister van gesondheid, Dr. Zweli Mhkize.

Die kumulatiewe totaal in die provinsie staan op 37 176.

Die totale kumulatiewe sterftes van die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan tans op 842.

Sowat 33 160 het genees van die virus en laat die provinsie met 3 178 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.