Namakwa teken 14 nuwe Kovid-19 gevalle aan

 Namakwa teken 14 nuwe Kovid-19 gevalle aan

https://www.google.com/url?sa=i&url=https%3A%2F%2Fwww.yalemedicine.org%2Fnews%2Fcovid-19-glossary&psig=AOvVaw0RXJFeI-FjOT0-Yu-UzT0X&ust=1643876191270000&source=images&cd=vfe&ved=0CAsQjRxqFwoTCJj985rK4PUCFQAAAAAdAAAAABAD

Die Minister van gesondheid, het die nuwe Kovid-19 gevalle bekend gemaak, waarvan die Namakwa distrik 14 nuwe gevalle aangeteken het, wat toegeken is aan Hantam (4), Nama Khoi regsgebied en Richtersveld onderskeidelik drie elk, Kamiesberg (2) en Karoo Hoogland en Khâi Mai onderskeidelik een elk.

Die Namakwa distrik, se kumulatiewe totaal staan op 16 242, met 14 596 genesings.

Die sterftes in diè distrik staan op 278, en met 1 368 aktiewe gevalle.  

Die Noord-Kaap se nuwe KOVID-19 gevalle is 42, wat die totaal te staan bring op 108 154.

Die sterftes weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 879.

Die genesings ten opsigte van die virus is 98 668 en die provinsie het 6 607 aktiewe gevalle.

Bernadine Hearn

Related post