Die Richtersveld plaaslike munisipaliteit nooi die gemeenskap uit om deel te word van ‘n vergadering wat sal plaavind op Woensdag, 1 November 2023. Dit sal plaasvind om 10uur. Die vergadering is deel van Belton ParkTrading se konsultasie proses in verband met hulle SLP projekte in die Richtersveld munisipale regsgebied.