NFM Podgooi: NFM gesels met Nama Khoi rakende uitdagings met krag-aankope

0

“Verteenwoordigers van die Nama Khoi plaaslike munisipaliteit, het gister tydens ‘n amptelike NFM-onderhoud baie meer duidelikheid kom gee, oor uitdagings wat inwoners ervaar met krag-aankope.”

Inwoners in die Nama Khoi regsgebied is nou al amper ‘n week sonder elektrisiteit, nadat tegniese probleme opgeduik het.

Hierdie uitdagings het egter tot gevolg gehad dat inwoners glad nie kitskrag kon koop nie.

Dit het groot ongemak veroorsaak en sleutelbordkrygers het niks teruggehou op sosiale media platforms nie.

NFM Tegnies het die onderhoud aangeheg:

Leave A Reply

Your email address will not be published.