NSFAS aansoeke oop!

0

Die Nasionale Finansiёlehulpskema vir studente (NSFAS) is amptelik geopen vir aansoeke.

Studente wat afkomend is van arm en werkersklas-agtergronde, kan hul studies by enige TVET-kollege of universiteit voortsit met die hulp van NSFAS.

Die departement van hoër onderwys het in sy jongste verklaring gesê, aansoekers moet Suid-Afrikaanse burgers wees en uit ’n gesin kom wat ’n gesamentlike jaarlikse huishoudelike inkomste van nie meer as R350 000 verdien nie.

Dieselfde kriteria tel vir student met gestremdhede.

“Die sluitingsdatum is op 30 November 2020.”

”NSFAS het voorlopige befondsing beskikbaar gestel aan 448 038 universitetstudente in die 2020 akedemiese jaar. Dit beloop R4.2 biljoen.” sê department woordvoerder Ismail Mnisi.

Leave A Reply

Your email address will not be published.