Nuttabooi myn ineenstorting

0

Die munisipale bestuurder, Samantha Titus, bevestig dat ’n ineenstorting op Nuttabooi myn plaasgevind het.

Inligting rondom hierdie voorval is egter nog baie vaag.

Ek kan nog niks bevestig op hierdie stadium nie,” sê Kaptein Van der Byl.

Daar word beweer dat mense ondergrond vas geval is.

Die polisie en joernalistieke ondersoek duur egter voort.

Leave A Reply

Your email address will not be published.