Nuwe Leiers in Namakwa-Streek

0

Op 14 en 15 Mei het die Namakwa-streek hul streekskonferensie by die Namakwa Guest Farm op Springbok gehou.

Mervin Cloete, die ANC streekvoorsitter het die nuutverkose streeksleierskap aangemoedig om plaaslike verkrygings- en infrastruktuurbesteding vir plaaslike maatskappye, SMME’s, koöperasies en plaaslike entrepreneurs te prioritiseer.

Cloete het ook ’n beroep op die nuwe leiers gedoen om aan die mense van Namakwa se behoeftes te voldoen sodat die gemeenskap nie vertoue verloor in die organisasie nie.

Die Namakwa spesiale ekonomiese sone, Port Nolloth hawe ontwikkeling sowel as die Pofadder sink mynbou ontwikkeling is geïdentifiseer as die voertuie vir radikale ekonomiese verandering.

ANC Top 5, Namakwa-streek:

Voorsitter: Mervin Cloete

Adjunk-voorsitter: Ricky Ambrosini

Sekeretaris: Alinda Beukes

Adjunk-sekeretaris: Stella Cloete

Tesourier: Riaan Cloete

Aditionele lede:

Pasqueline van Heerden

Aurelia Josop

Geraldine Gous

Bennie Cloete

Hannelie Wilschutte

Susarah Nero

Gillian Pieters

Thapelo Sekia

Jeremy Davids

Promise Nyanda

Kenneth Christiaans

Leave A Reply

Your email address will not be published.