Onder 5 nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld

"Dit bring die kummulatiewe totaal in die distrik te staan op 13 860, die sterftesyfer is 191, met 13 485 genesings en diè distrik het 184 aktiewe gevalle."

0

In die jongste verslagperiode is daar 1 nuwe Kovid-19 geval vir die Namakwa-distrik aangemeld, wat toegeken is aan die Nama Khoi regsgebied.

Dit bring die kummulatiewe totaal in die distrik te staan op 13 860, die sterftesyfer is 191, met 13 485 genesings en diè distrik het 184 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 7 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die ministerie van gesondheid, wat die kummulatiewe totaal in die provinsie te staan bring op 92 671.

Die totaal sterftes in die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 317.

Sowat 88 728 persone het genees van die virus en laat die provinsie met 1 576 aktiewe gevalle.

Leave A Reply

Your email address will not be published.