Onder 5 nuwe Kovid-19 gevalle vir Namakwa aangemeld

"Die gevalle is toegeken aan Nama Khoi regsgebied (3), en Hantam (1)."

0

In die jongste verslagperiode is ‘n totaal van 4 nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld.

Die gevalle is toegeken aan Nama Khoi regsgebied (3), en Hantam (1).

Die Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 12 349, die sterftesyfer is 121, met 10 384 genesings en diè distrik het 1 844 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 154 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die ministerie van gesondheid, wat die kummulatiewe totaal in die provinsie te staan bring op 84 726.

Die totaal sterftes in die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan op 2 024.

Sowat 75 687 persone het genees van die virus en laat die provinsie met 7 013 aktiewe gevalle.

 

Leave A Reply

Your email address will not be published.