Opelug vergadering op Steinkopf

""U het nie meer nodig om tussen die huis en die kookhuis te kla nie.""

0

“U het nie meer nodig om tussen die huis en die kookhuis te kla nie.”

Gemeenskapslede kan nou direk by Kolonel Andrews, van die Cluster kantoor in Springbok, kla oor of die polisiese swak of goeie diens wat hul in die dorpie lewer.

Die gemeenskap van Steinkopf word uitgenooi na ‘n opelug vergadering!

Die SAPD Namakwa Cluster Commander Kolonel Andrews sal Donderdag, 12 Augustus, om 11:00  by  die Ou Advies gebou op Steinkopf  die geneemskap te hulp snel na hul klagtes luister.

Slegs 100 gemeenskapslede sal toegelaat word by die opelug vergadering.

STRENG KOVID-19 PROTOKOLLE SAL GEVOLG WORD!

Leave A Reply

Your email address will not be published.