OPVOLG: Kamiesberg Munisipaliteit reaggeer op voortslepende uitdagings.

Die inwoners het intussen baatgevind by tydelike oplossings, soos die waterskenking wat gedoen was deur Coca Cola.

0

Inwoners van die Kamiesberg plaaslike munisipaliteit het weke gelede hul misnoë en ongelukkigheid bekendgemaak, met betrekking tot die voortslepende uitdagings wat hulle daagliks ervaar.

Dit het aan die lig gekom dat inwoners vele klagtes aan verskeie belanghebbendes gerig het in verband met die toestand van die paaie, asook dienslewering van die munisipaliteit.

Inwoners het verder gekla oor die swak infrastruktuur van die water, asook die water-situasie in die munisipale area.

Die inwoners het intussen baatgevind by tydelike oplossings, soos die waterskenking wat gedoen was deur Coca Cola.

“Hiermee kon die mense darem hul dors so ietwat les.”

Na ‘n amptelike media-navraag deur NFM Nuus het die munisipaliteit soos volg gereaggeer:

Leave A Reply

Your email address will not be published.