OPVOLG: NFM Studios word opgegradeer!

"Dit woel omtrent in RadioNFM!"

0

Dit woel omtrent in RadioNFM!

Die radio stasie is steeds besig met opgraderings.

Mark Francis vertel dat hulle vandag besig is met die voordeur, sowel as om die “mixing desk” uit mekaar te haal sodat nuwe ‘n plafon ingesit kan word.

Lees vorige berig hier: https://radionfm.co.za/nfm-studios-word-opgegradeer/

Leave A Reply

Your email address will not be published.