OPVOLG: Plaaslike bakker lewer nog koeke af.

0

Die baie beminde, Mario Beukes, het oor die naweek sy baanbreker-inisiatief voortgesit.

Beukes het Vrydag koeke afgelewer by die polisiestasies op Kleinzee, Kommaggas en Pofadder.

Op Sondag, 14 Februarie, het die NFM-span Beukes vergesel met sy ander aflewerings.

Die Nababeep, Springbok, Kamieskroon en Garies polisiestasies is gister bedank vir hul diens in die gemeenskap.

Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Leave A Reply

Your email address will not be published.