Opvolg: Port Nolloth: Gemeenskap soek na vermiste kleuter

"Sy lyk is op 2021-8-25 om 13:35 deur Sea Rescue Upington /Kimberley in die riooldam naby Sizamile Port Nolloth gevind."

0

Port Nolloth SAPD ondersoek ‘n geregtelike doodsondersoek na die ontdekking van die driejarige kleuter  se liggaam.

Sy lyk is op 2021-8-25 om 13:35 deur Sea Rescue Upington /Kimberley in die riooldam naby Sizamile Port Nolloth gevind.

Leave A Reply

Your email address will not be published.