Lenteskoolklasse in volle swang!

Na 18 maande in Suid-Afrika het die Kovid-19 pandemie steeds ’n negatiewe impak op die onderwyssektor. Volgens Geoffery Van der Merwe, woordvoerder vir NKOD, is leerders in alle grade akademies swakker as gevolg van die groot…

85 Jarige Nama Prinses sterf

Na’n lang siekbed sterf die 85 jarige laaste Nama sprekende moeder, suster en ouma.  Rebekka Slander de Wet, is op 7 Maart 1936 gebore, op die dorpie Grootderm/Beauvallon en was ge-eer as prinses Zerodas. Zerodas het behoort aan twee…

NKOD vier Wêreldonderwysersdag

Die Onderwysdepartement in die Noord-Kaap (NKOD) hou jaarliks op 5 Oktober saam met die res van die wêreld Wêreldonderwysersdag. Die invloed van 'n merkwaardige onderwyser kan nooit uitgewis word nie. Merkwaardige onderwysers is die siel…