Polisie konfiskeer R200k se Khat-dwelms in Kimberley

0

‘n Bus wat onderweg wasd na Kaapstad is op Kimberley deur die polisie gestop en deursoek.

‘n Woordvoerder vir die polisie, Kaptein Olebogeng Tawana het gesê die polisie het inligting ontvang wat lui dat ‘n bus met dwelms uit die Gauteng provinsie oppad was na Kaapstad.

Die bus was deursoek na sy aankoms gisteraand in die Kimberley.

Tydens deursoeking het die polisie khat in die bus gevind.

“Die beraamde straatwaarde van die dwelms beloop R200 000.”

Geen passasier kon met die dwelms verbind word nie.

Die polisie-ondersoek duur voort.

Leave A Reply

Your email address will not be published.