Radio Nfm ‘Soupdrive’ kuier vandag in Bergsig

"Saam maak ons ‘n verskil!"

0

Die ‘Soupdrive’-span onder leiding van Ricardo Simon gaan vandag ‘n gedeelte van Hoenderplaas asook die Vaalwaterarea in Bergsig bedien.

Afgetrede  juffrou Ansie Coetzee met ‘n paar ander tannies wat anoniem wil bly, het die inisiatief geneem om elke Woensdag ‘n sopkombuis vir die gemeenskap beskikbaar te stel.

Radio Nfm bedank alle gemeenskapslede, besighede en betrokke partye tot op hede vir die bydrae en die opoffering, met tannies wat so vroeg as ses uur opstaan om ‘n vars koppie sop asook ‘n broodjie te bedien.

Saam maak ons ‘n verskil!

Leave A Reply

Your email address will not be published.