Skokkende styging in Kovid-19 gevalle vir Nama Khoi regsgebied

"Die gevalle is toegeken aan Nama Khoi regsgebied (105), Khâi Mai (32), Kamiesberg (25), Richtersveld (16), Hantam (3) en Karoo Hoogland (2)."

0

In die jongste verslagperiode is ‘n totaal van 183 nuwe Kovid-19 gevalle vir die Namakwa-distrik aangemeld.

Die gevalle is toegeken aan Nama Khoi regsgebied (105), Khâi Mai (32), Khâi Mai (25), Richtersveld (16), Hantam (3) en Karoo Hoogland (2).

Die Namakwa-distrik se kummulatiewe totaal staan op 11 784, die sterftesyfer is 117, met 9 530 genesings en diè distrik het 2 137 aktiewe gevalle.

In die Noord-Kaap is 523 nuwe KOVID-19 gevalle aangemeld deur die ministerie van gesondheid, wat die kummulatiewe totaal in die provinsie te staan bring op 81 578.

Die totaal sterftes in die provinsie weens KOVID-19-komplikasies staan op 1 995.

Leave A Reply

Your email address will not be published.