Springbok omgewing gemaan om na hul veiligheid te kyk

0

Inwoners van Springbok en die omliggende dorpe word deur Springbok polisie gevra om na hul veiligheid om te sien.

Kolonel Christo Engelbrecht het ’n stemnota vir die gemeenskap gestuur om hulle te waarsku.

Na bewering is ’n persoon wat gedraf het op Springbok gister deur twee mans geroof.

Kolonel Enegelbrecht doen ’n beroep op die gemeenskap om in spanne te gaan oefen en meer waaksaam te wees as dit by hulle veiligheid kom.

Leave A Reply

Your email address will not be published.