Provinsiale LUR van Gesondheid besoek die Namakwa-distrik Bernadine Hearn Jul 28, 2020 0 "Die nuutverkose LUR vir Gesondheid in die Noord-Kaap, Maruping Lekwene, gaan die Namakwa-distrik op Woensdag, 29 Julie besoek."