Plaaslike bakker lewer sy eerste koeke af!
Mario Beukes is ’n kranige koekbakker woonagtig op Bersig.
Beukes het inisiatief geneem om vir tehuise en polisiestasies, koeke te bak vir valentynsdag.
Die projek is geloods om hierdie instantsies te bedank vir wat hul vir die…